WAARDES / VALUES

  • Ons werk hard en getrou
  • Ons gee net ons beste
  • Ons mik hoog
  • Ons is positief en stel 'n goeie voorbeeld aan ander
  • Ons het die reg om self keuses te maak, maar dan dra ons ook die verantwoorleikheid van ons keuses
Responsibility
  • We work conscientiously
  • We only give our best
  • We aim high!
  • We have a positive attitude andset a good example for others
  • We have the right to make our own choices but we have to bear the consequences of our decisions ourselves
  • Dit is hoe ons mekaar behandel wat saak maak.
  • Ons waardeer mekaar – al verskil ons.
  • Ons het goeie maniere.
  • Ons baklei nie ons probleme uit nie, ons praat daaroor en luister na mekaar.
Respect
  • It is how we treat one another that matters.
  • We appreciate one another-even though we differ.
  • We have good manners.
  • We do not solve our problems by fighting, we talk about them and listen to one another.
  • Ons gee om vir mekaar
  • Ons is bedagsaam en vriendelik.
  • Ons help mekaar waar ons kan.
  • Ons is lojaal teenoor mekaar (ons skinder nie van mekaar nie).
  • Ons vergewe mekaar wanneer iemand iets verkeerd aan ons gedoen het.
  • Ons is dankbaar vir wat ons het en wys dit deur dit op te pas en te versorg.
  • Ons probeer ‘n ander persoon se situasie verstaan.
Caring
  • We care about others.
  • We are considerate/mindful and friendly.
  • We help others where possible.
  • We are loyal to one another. (we do not talk of others behind their backs).
  • We forgive when someone has wronged us.
  • We are thankful for what we have and show our appreciation.
  • We empathize with others – understand and share their feelings.
  • Ons is eerlik (praat die waarheid).
  • Mense kan op ons staatmaak.
  • Ons woord is ons eer (wat ons sê, doen ons).
  • Ons vat nie wat nie aan ons behoort nie.
  • Ons doen die regte dinge ook as niemand kyk nie.
Trustworthiness
  • We are honest (speak the truth).
  • People can depend/rely on us.
  • Our word is our bond (we do what we say we will).
  • We do not take what does not belong to us.
  • We do what is right even when nobody is looking.
  • Ek behandel ander soos ek behandel wil word –  REGVERDIG.
  • Ons deel graag.
  • Ons behandel almal dieselfde of ons van hom of haar hou, of nie.
  • Ons veroordeel mekaar nie, maar probeer mekaar verstaan.
Fairness
  • I treat others as I want to be treated - FAIRLY.
  • We willingly share.
  • We treat everybody the same whether we like them or not.
  • We do not judge one another – we strive to understand one another.