- Ons werk hard en getrou
- Ons gee net ons beste
- Ons mik hoog
- Ons is positief en stel 'n goeie voorbeeld aan ander
- Ons het die reg om self keuses te maak, maar dan dra ons ook die verantwoorleikheid van ons keuses
- We work conscientiously
- We only give our best
- We aim high!
- We have a positive attitude andset a good example for others
- We have the right to make our own choices but we have to bear the consequences of our decisions ourselves
- Dit is hoe ons mekaar behandel wat saak maak.
- Ons waardeer mekaar – al verskil ons.
- Ons het goeie maniere.
- Ons baklei nie ons probleme uit nie, ons praat daaroor en luister na mekaar.
- It is how we treat one another that matters.
- We appreciate one another-even though we differ.
- We have good manners.
- We do not solve our problems by fighting, we talk about them and listen to one another.
- Ons gee om vir mekaar
- Ons is bedagsaam en vriendelik.
- Ons help mekaar waar ons kan.
- Ons is lojaal teenoor mekaar (ons skinder nie van mekaar nie).
- Ons vergewe mekaar wanneer iemand iets verkeerd aan ons gedoen het.
- Ons is dankbaar vir wat ons het en wys dit deur dit op te pas en te versorg.
- Ons probeer ‘n ander persoon se situasie verstaan.
- We care about others.
- We are considerate/mindful and friendly.
- We help others where possible.
- We are loyal to one another. (we do not talk of others behind their backs).
- We forgive when someone has wronged us.
- We are thankful for what we have and show our appreciation.
- We empathize with others – understand and share their feelings.
- Ons is eerlik (praat die waarheid).
- Mense kan op ons staatmaak.
- Ons woord is ons eer (wat ons sê, doen ons).
- Ons vat nie wat nie aan ons behoort nie.
- Ons doen die regte dinge ook as niemand kyk nie.
- We are honest (speak the truth).
- People can depend/rely on us.
- Our word is our bond (we do what we say we will).
- We do not take what does not belong to us.
- We do what is right even when nobody is looking.
- Ek behandel ander soos ek behandel wil word – REGVERDIG.
- Ons deel graag.
- Ons behandel almal dieselfde of ons van hom of haar hou, of nie.
- Ons veroordeel mekaar nie, maar probeer mekaar verstaan.
- I treat others as I want to be treated - FAIRLY.
- We willingly share.
- We treat everybody the same whether we like them or not.
- We do not judge one another – we strive to understand one another.